Only logged in members can reply and interact with the post.
Join SimilarWorlds for FREE »
This page is a permanent link to the reply below and its nested replies. See all post replies »
Lochlee · 51-55, F
Wie is die spesiale dame?
iMystery · M
@Lochlee 😞 My dogter wie ek vreesluk mis.
Lochlee · 51-55, F
@iMystery Ek is jammer. Hoe oud is sy?
iMystery · M
@Lochlee Sy is vyftien. Sy het verlede week besluit om by haar ma te woon... en dit is soe ver van waar ek bly.
Lochlee · 51-55, F
So jammer. Dis maar 'n moeilike ouderdom. Al wat jy kan doen is om haar elke dag te kontak met 'n boodskap. Al waardeer sy dit nie nou nie (en al sê sy dis simpel), sal sy eendag wanneer, sy ouer is onthou haar pa het haar elke dag gekontak. Sterkte ek kan dink dis nie maklik nie.
SW-User
@iMystery 😞