Only logged in members can reply and interact with the post.
Join SimilarWorlds for FREE »
iMystery · M
@lauriethecolourful Lol you are doing pretty well! Just so you know, it was Afrikaans I was writing, which is very similar to Dutch.
@iMystery Oh wow! Clearly my Dutch needs some work if I think Afrikaans is Dutch. 😂😂
iMystery · M
@lauriethecolourful Lol anyone could make that mistake.
Lochlee · 51-55, F
Wie is die spesiale dame?
iMystery · M
@Lochlee Sy is vyftien. Sy het verlede week besluit om by haar ma te woon... en dit is soe ver van waar ek bly.
Lochlee · 51-55, F
So jammer. Dis maar 'n moeilike ouderdom. Al wat jy kan doen is om haar elke dag te kontak met 'n boodskap. Al waardeer sy dit nie nou nie (en al sê sy dis simpel), sal sy eendag wanneer, sy ouer is onthou haar pa het haar elke dag gekontak. Sterkte ek kan dink dis nie maklik nie.
SW-User
@iMystery 😞
R5000 · 41-45, M
Maar djy weet nie wie ek is 'ie
iMystery · M
@R5000 😂
Waxfoot · 56-60, M
Met wie jy praat twak vriend
iMystery · M
@Waxfoot 🤣 Met jou vriend!
WildHeart · 41-45, F
Ek is lief vir jou ook 😜
iMystery · M
@WildHeart Lol dankie

 
Post Comment